Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R385.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Slegs nie-rokers asseblief, en rook word nie op die eiendom toegelaat nie.
Hou asseblief geraasvlakke laag en vermy harde musiek om die rustige atmosfeer te handhaaf.
Slegs geregistreerde gaste word op die eiendom toegelaat, tensy vooraf reëlings getref is.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie, aangesien ons reeds inwonende diere op die eiendom het.
Skakel asseblief buiteligte teen 22:00 af om ons naglewe te help beskerm.
Betty's Bay gebruik 'n septiese tenkstelsel – spoel asseblief slegs toiletpapier.
Los asseblief die solder skoon en netjies soos u dit gevind het.
As u per ongeluk iets beskadig (of as iets nie werk nie), laat weet ons asseblief sodat ons dit kan vervang of herstel voor ons volgende gaste.
As u enige hulp nodig het of onseker is oor enigiets, moet asseblief nie huiwer om te vra nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Adelene Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang