Pick your preferred language

English

Afrikaans

+18
Selfsorg in Mbombela (Nelspruit)

The Goat House Farmstay

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

10% AF!
Naweekaanbod
Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vir verblyf vanaf 23 Jan 2026 tot 31 Mrt 2026.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Portion 6, Sterkspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

The Goat House Farmstay bied lieflike selfsorgvakansieverblyf op 'n werkende plaas net buite Mbombela (Nelspruit). Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek aangesien hierdie verblyf maklike toegang tot die N4-hoofweg bied.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Elke slaapkamer het lugversorging.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale eiland met stoele toegerus is. Dit lei 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat binnehof-area met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek in 'n motorhuis en ekstra spasie vir 'n karavaan en sleepwa is ook beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Portion 6, Sterkspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink The Goat House Farmstay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
10 % AF
R 2 300 R 2 070
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 300
10 % AF
R 2 300 R 2 070
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 300
10 % AF
R 2 300 R 2 070
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Portion 6, Sterkspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08cd2a11c41cdd649928f0720d601d4c29a63ea4966d9a83e2009cca21e3048f80264a8cc908946f26ce2dc9b52fdbbd1088?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R2 070 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 Portion 6 Sterkspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.431299330517 30.846948623657
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang