Pick your preferred language

English

Afrikaans

+32
Selfsorg in Ballito

The Grange 8

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 92 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Die Grange 8 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met see-uitsig in 'n veilige kompleks in Ballito. Die kompleks is voor Granny Pool-strand geleë, wat dit ideaal maak vir 'n gesinsvakansie.

Hierdie woonstel op die derde verdieping bied slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank. Vir gaste-vermaak is 'n slim-TV met Netflix beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n ruim patio met buitesitplek en 'n draagbare gasbraai. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad binne die kompleks en het veilige parkering op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.1
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 579

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 92 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Grange 8 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 990
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 4)
Bespreek

92 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4aa2409ddee54d47a84886fb01eb3c16f623f9a915a3ec3bb53c1e33dc737007493d07e6c2bfd7868912cdeed355dda9f61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 92 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.535451448256 31.222401489369
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang