The Happy Glamper
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 41 Taunton Road, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Die Happy Glamper is 'n selfsorgkothuis in Pietermaritzburg. Die eiendom het 'n privaat ingang en is onder die hoofhuis en joga-ateljee geleë, wat gaste 'n afgesonderde en rustige omgewing bied. Die kothuis bied skilderagtige uitsigte oor Wembley-vallei.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit een slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien.
Die kombuis is toegerus met basiese kookgeriewe, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lugbraaier. Gaste het toegang tot stromingsdienste via 'n slim-TV.
Buitegeriewe sluit 'n onderdak-patio met 'n braai en 'n eetkamertafel in. Veilige parkering op die perseel word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 41 Taunton Road, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
41 Taunton Road, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang