+146
Gastehuis in Estcourt

The Haven - Maak ons Huis jou Huis

  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 36 Alexander Carr Avenue, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

The Haven - Maak ons Huis jou Huis is in Estcourt en bied verblyf aan ’n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante en besienswaardighede in die area.

The Haven beskik oor 9 kamers wat slaapplek aan 2 tot 3 gaste bied, en 3 kamers wat lugversorging het. Elke eenheid het 'n mikrogolfoond, yskas, lugbraaier, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei, asook 'n TV met Open View. Gaste het toegang tot gratis WiFi tydens hul verblyf. Skoon handdoeke en lakens word daagliks in al die kamers voorsien.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Daar is 'n kontantkroeg op die perseel beskikbaar. Wildritte word teen 'n ekstra koste aangebied. Hierdie eenheid het sonkrag wat verseker dat daar geen kragonderbrekings tydens beurtkrag is nie


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ntombizonke Lucia N
Gesin met klein kinders
5.0
It was amazing and enjoyable. It was so lekker to be here. I enjoyed everything. The place is nice, safe and big enough to accommodate ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Dwayne J
Besigheidsreis
5.0
Very pleasant. Very pleasant with friendly staff and owners.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Chantal B
Saam met vriende
5.0
Amazing. Stunning place. The owner is a very friendly lady. There is everything you need for a good night's stay. The beds are the best...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Vuyokazi S
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. It was lovely. Welcoming and relaxed. Definitely going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Kassandra L
Gesin met tieners
5.0
Enjoyable stay. Pleasant stay, very friendly. Willing to help at any time. Very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 36 Alexander Carr Avenue, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Haven - Maak ons Huis jou Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

36 Alexander Carr Avenue, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a8afa57e3ccf5c9a4ecac388ab2bdcab4219164acb956f5820247f5f3c0e0842a4ce65c741d2d8d9c533a93e2c2a70abf80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 36 Alexander Carr Avenue Estcourt 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.01251 29.86379
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang