Estcourt Akkommodasie by The Haven - Maak ons Huis jou Huis | LekkeSlaap
+91

The Haven - Maak ons Huis jou Huis

Rooi Kamer
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kamer beskik oor 'n dubbelbed en is met 'n yskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, asook 'n baba kot.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Belasting en Ekstras

Wasgoeddiens - R25 per kilogram. Ontbyt - R90 per volwasse en R50 per kind Aandete - R150

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Geel Kamer
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbel- en enkelbed in. Daar is 'n TV met sekere kanale. Die kamer het 'n mikrogolfoond en koffie en tee met 'n ketel. Daar is ook n haardroër in die kas. Vars handdoeke word daagliks in alle kamers voorsien, asook skoon lakens.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Belasting en Ekstras

Wasgoeddiens - R25 per kilogram. Ontbyt - R90 per volwasse en R50 per kind Aandete - R150

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houthut
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 8 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie houthuis het slaapplek vir 9 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n dubbelstapelbed. Daar is 'n stort in die badkamer. Ander geriewe sluit 'n kombuis en 'n sitarea met 'n TV en sekere kanale in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xStapelbed
1 xEkstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Wasgoeddiens - R25 per kilogram. Ontbyt - R90 per volwasse en R50 per kind Aandete - R150

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Groen Kamer
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 3 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 2 enkelbeddens, 'n TV met oop-kanale, asook koffie- en teemaakgeriewe en 'n kombuisie. Die kamer deel 'n badkamer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Belasting en Ekstras

Wasgoeddiens - R25 per kilogram. Ontbyt - R90 per volwasse en R50 per kind Aandete - R150

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexander Carr-laan 36, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYcLDNgTsdapAZKftsA04pBKIqUVk5l7fLJ82lZEnRXUPHskMG9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R560  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 36 Alexander Carr Avenue Estcourt 3310 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.01251 29.86379
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za