Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hedgehog @ Marloth

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lui Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 12 maande

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir The Hedgehog @ Marloth
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Hennie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie K
Gesin met klein kinders

Rustig, privaat, skoon, goed toegerus en heerlike swembad.

Ons was drie pare met 1 kleinkind wat die huis gedeel het. Dit was heerlik. Die huis was mooi skoon, beddens en kussings het heerlik geslaap, en die vuurput was ten volle benut. Die wildlewe wat ons kom besoek het was 'n verdere bonus. Ons sou wel graag 'n groter skottelgoedwasser waardeer het. Die reservaat se vullisverwydering was ook heeltemal agter skedule en die vullishok was oorlopens toe vol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma W

Perfekte wegbreek om mens se "batterye te laai".

Baie rustige area, netjiese huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathan W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Nathan W
Gesin met tieners

Ek kan niks fout vind nie, alles was perfek.

Dit was baie lekker, ek kan dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S
Saam met vriende

Perfek vir 'n wegbreek in die natuur.

Baie netjiese eenheid met al die nodige fasiliteite en toebehore. Uitstekende diens van die eienaar en die pakkie dierevoer wat ons gekry het met aankoms in die eenheid het handig gepas gekom met 'n verskeidenheid diere wat die huis besoek het terwyl ons in die swembad gekuier het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, goed toegeruste, veilige verblyf.

Baie netjiese woning wat goed toegerus is. Ideaal geleë naby die Krugerpark. Omgewing was deurgaans stil met heelwat diere wat rondbeweeg. Ons kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hedgehog-laan 933, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6def255731bfb38f9940093053e92168ebb87a85ee549a7aee2d6cd70565a190e63d30fecefadfaedb895f3102f733a4bcb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 933 Hedgehog Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.374702657863 31.764761
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem