8 gaste
4 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Orioles Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Hideaway is 'n lieflike houthuis in Port Alfred Sands wat gerieflike selfsorgverblyf naby Port Alfred se Wes-strand en Oos-strand bied. Hierdie huis is die ideale opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Dit bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 2 badkamers met 'n bad, toilet en 'n wasbak of 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV en dit lei na die balkon.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tasmin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Orioles Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink The Hideaway het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Orioles Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang