+11
Selfsorg in Mbombela (Nelspruit)

The Hill

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 23 Goshawk Road, Mountain View Estate, Mbombela, 1200, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

The Hill is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in Mountain View Estate, Mbombela, en bied slaapplek vir 2 gaste.

Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.

Die eiendom is op 'n krans geleë en beskik oor moderne, luukse afwerkings. Dit is geleë in die rustige Mountain View Estate en bied asemrowende uitsigte oor Mbombela, veral snags. Die eiendom is ongeveer 1 km vanaf Riverside Mall en The Grove Shopping Complex, en 3 km vanaf Mbombela se middestad en die stadion.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis

Ligging

  • 23 Goshawk Road, Mountain View Estate, Mbombela, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

23 Goshawk Road, Mountain View Estate, Mbombela, 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6035508c3e3bdf37c273e4a81199dcbab056874ca96fa5edcd595d7e727b6a0d7cfa683f9aa713385da64c7f630c9242ff08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 23 Goshawk Road Mountain View Estate 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.414639910053 30.981940063446
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang