The Hills Guest House
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Partridge Street, Avairy Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
The Hills Guest House bied 'n rustige wegbreek en B&B-verblyf in Aviary Hill, Newcastle. Die perseel word deur 'n mooi tuin omring. Newcastle is aan die voet van die Noordelike Drakensberge in KwaZulu-Natal en spog met besonderse landskappe. Dit is deel van KwaZulu-Natal se Slagvelde-gebied en is 'n belangrike deel van Suid-Afrika se geskiedenis.
Verblyf is beskikbaar in 2 Deluxe-kamers en 1 Gesinskamer, elk met individuele dekor en 'n en suite-badkamer. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in.
Ontbyt word daagliks bedien. Daar is veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Partridge Street, Avairy Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Partridge Street, Avairy Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang