6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 61 Ocean Drive, The Islands 15, Thompsons Bay, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
The Island 15 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n volledig toegeruste en smaakvolle woonstel in Shaka's Rock naby Ballito. Die woonstel is in 'n sekuriteitskompleks met pragtige uitsigte oor die see.
Die woonstel het 'n lieflike, groot stoep met braaigeriewe en wonderlike uitsigte oor die see waar walvisse en dolfyne gereeld besoek kom aflê.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Daar is 'n slim-TV in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kompleks het pragtige tuine en 'n gemeenskaplike swembad. Twee onderdakparkeerplekke is beskikbaar vir gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 61 Ocean Drive, The Islands 15, Thompsons Bay, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Island 15 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
61 Ocean Drive, The Islands 15, Thompsons Bay, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang