+21

The Island Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 179, Paardeneiland, Marchand, 8873, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Eilandkothuis bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde kothuis in Paardeneiland, 25.4 km vanaf Kakamas. Alhoewel die woonstel op 'n plaas geleë is, kan gaste in 'n stil omgewing ontspan en na die voëls luister en, as hulle gelukkig is, na die visarende.

Hierdie kothuis is ideaal gemeubileer vir 2 gaste en bestaan uit 'n ruim slaapkamer, 'n badkamer, 'n leefarea en 'n kombuis. Die lugverkoelde slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n instapstort, wasbak en toilet. Matrasse vir 2 kinders onder die ouderdom van 12 kan voorsien word. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die hoofleefarea is ook lugverkoel en beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n eetkamertafel vir 4. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n groot tuin en 'n boma-area agter die kothuis waar gaste kan ontspan en bymekaarkom.

Die area bied staproetes, 4x4-roetes, bergfietsroetes, asook visvang en roei op die rivier.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Denett Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Plot 179, Paardeneiland, Marchand, 8873, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Island Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 179, Paardeneiland, Marchand, 8873, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82312944b24599c9e4b3c4a33026961763edcf3131ed06fc16e43faa93a46cb39260049c8e2a2defe714b80811fe055d33e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Plot 179 Paardeneiland 8873 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.678915387845 20.47896978817
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang