+29
Gastehuis in Kroonstad

The Lavender Guesthouse

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 97 Reitz Street, Kroonstad, 9499, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

The Lavender Guesthouse is naby die N1 afdraai en bied gerieflike verblyf in Kroonstand. Hierdie gesinsvriendelike-gastehuis is naby plaaslike restaurante.

Verblyf word in 5 gastekamers gebied aan 2 volwassenes, of ’n gesin van 4. Elke kamer is individueel versier en het ’n en suite-badkamer, ’n TV met OpenView-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien,

Daar is ’n wasmasjien, kombuisgeriewe, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek en CCTV by die instansie.

Kroonstad het verskeie aktiwiteite, insluitend ’n vlooimark, ’n tee-tuin, visvang op die Valsrivier of by die Bloemhokdam, staproetes en wildkyk in die Boskoppie-wildplaas.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Phemelo M
Besigheidsreis
5.0
Excellent. Good services, friendly staff and receptionist.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Thabo N
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional. Safe, comfortable and great service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Jan V
Saam met lewensmaat
5.0
Bespreking en ontvangs was seepglad. Ja, ek het lekker gebly.
Sep 2025
Thapelo B
Saam met lewensmaat
5.0
It was dope. My stay was dope. Awesome. Lavender Guesthouse is dope. I don't want to lie, I'm planning to book again soon. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Susan L
5.0
Gerieflike, ruim kamer en badkamer. Vriendelike gasvrou. Heerlike kamer met alles wat nodig was om my verblyf gerieflik te maak.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

THE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 97 Reitz Street, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink The Lavender Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

97 Reitz Street, Kroonstad, 9499, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1af79e2c60307ca9b1e1ed174de577179246f2379ca34a6d3caf6b277029310483d645798ebe03731a1f093e811cd5909338?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 97 Reitz Street Kroonstad 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.6585126 27.2456385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang