- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 97 Reitz Street, Kroonstad, 9499, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
The Lavender Guesthouse is naby die N1 afdraai en bied gerieflike verblyf in Kroonstand. Hierdie gesinsvriendelike-gastehuis is naby plaaslike restaurante.
Verblyf word in 5 gastekamers gebied aan 2 volwassenes, of ’n gesin van 4. Elke kamer is individueel versier en het ’n en suite-badkamer, ’n TV met OpenView-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien,
Daar is ’n wasmasjien, kombuisgeriewe, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek en CCTV by die instansie.
Kroonstad het verskeie aktiwiteite, insluitend ’n vlooimark, ’n tee-tuin, visvang op die Valsrivier of by die Bloemhokdam, staproetes en wildkyk in die Boskoppie-wildplaas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
THE Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 97 Reitz Street, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink The Lavender Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
97 Reitz Street, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang