+30
Selfsorg in Vereeniging

The Lazy Lamb Guest Suites

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Reinette V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Beste plek waar ons nog gebly. Baie oulike plek, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Baie dankie, Reinette, ook vir julle pragtige twee ouditeure wat ons besoek het, voorwaar uitsonderlike gaste.

Rita D
1 nag
5.0
Apr 2026

Goeie ligging, gerieflike verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Ek kan maar net dankie sê vir jul en LekkeSlaap vir ondersteuning, ons luv jul.

Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Kan dit hartlik aanbeveel. Pragtige plek. Goed ingerig. Gasheer en vrou! Een nag oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leilane V
1 nag
5.0
Apr 2026

Lekker rustig. Ons het baie lekker gebly. Die kamer was skoon en netjies. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Baie dankie en pas jul mooi op en God se rykste seën.

Sandy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Great, quiet and comfortable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Thanks, Sandy! I must say, we have the best guests, and we love you all.

Bennie C
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Lekker rustig! Ons het baie lekker gebly by The Lazy Lamb. Die kamer is so mooi skoon, netjies en ruim, en daar is veilige parkering. Ons het die lekkerste geselsies gehad met die eienaars. Baie dankie dat julle ons so welkom en tuis laat voel het! Ons is weg met warm harte en 'n stukkie sonstraal van The Lazy Lamb. Ons sal graag weer wil kom inloer as ons na die Noorde toe ry. Weereens baie dankie dat ons so lekker kon bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Verseker julle is welkom en ons gaste is so spesiaal.

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekend. Vir seker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Baie lekker, al was dit net vir een aand. Baie dankie vir die lekker bly, alhoewel dit net vir een aand was. Het gesukkel om my man die volgende oggend daar weg te kry, want hy gesels te lekker saam met Oom Des. Baie dankie, alles was daar wat nodig was. Sal definitief weer van julle gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Dis vir sulke gaste wat ons lief raak, die donkies en geselsie, en ons bedien julle met liefde.

Sarah C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Fantastic. Went to stay for a race and the convenience was amazing. The hospitality from the hosts was lovely. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Thanks Sarah, you are special.

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Beste Andrew, ons verskil bietjie oor die veiligheidspunt aangesien ons sekuriteit bestaan uit 'n ingang na kamers, karre en braai-area met beams, twee serenes, agterkant met elektriese heining en 'n kamers na kamers en voertuie, hek en buite-area. Sal jy asb. vir ons kan verduidelik wat ons nog kan aanbring? Ons sal graag wil weet. Ons het ook ligte wat aangaan 50 meter rondom die huis met beweging. Ons sal dit baie waardeer sodat ons dit kan regstel. Die straatlig kan ons niks aan doen, ons vra reeds 6 jaar vir herstel. Daarom het ons al die ekstra sekuriteit laat aanbring. Groete, ons wag vir jou antwoord.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

ALIDA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Klip River Drive, Three Rivers, Vereeniging, 1929, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaac96da9aa3d79f58f8e0a6d9ba411ff92e7e518f5513d63852e3cfcd7e26946fb7b1cbb09c46af7ae78b3c90e816facb6da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 8 Klip River Drive Three Rivers 1929 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.6533833 27.9608474
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang