+30
Selfsorg in Vereeniging

The Lazy Lamb Guest Suites

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekend. Vir seker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Baie lekker, al was dit net vir een aand. Baie dankie vir die lekker bly, alhoewel dit net vir een aand was. Het gesukkel om my man die volgende oggend daar weg te kry, want hy gesels te lekker saam met Oom Des. Baie dankie, alles was daar wat nodig was. Sal definitief weer van julle gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Dis vir sulke gaste wat ons lief raak, die donkies en geselsie, en ons bedien julle met liefde.

Sarah C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Fantastic. Went to stay for a race and the convenience was amazing. The hospitality from the hosts was lovely. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Thanks Sarah, you are special.

Yolandi A
1 nag
5.0
Okt 2025

Pragtig & wonderlik. Pragtige plek, wonderlike mense en baie netjiese en skoon plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Baie baie dankie, ons waardeer jul teenwoordigheid en glo my dit was heerlik om jul hier te hê.

Leonie K
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Rustige area met nodige winkelsentrums naby geleë. Baie dankie aan die gashere vir 'n heerlike week met vriendelike behulpsaamheid en ontspanne atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Lieflike plek en wonderlike gasvrou. Ons span het baie lekker gebly by Lazy Lamb. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Alles is perfek. Vriendelik ontvang. Die kamers is ruim, skoon en alles is perfek. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Baie dankie, julle is wonderlik, greet en mooi dag.

Wynand B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

At home away from home. Good to stay in very nice and friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Baie dankie, ons waardeer, jy was ook spesiaal.

Molene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Smaakvol gemeubileerde en gerieflike kamers. Des en Alida het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Baie baie dankie super gaste!

Johan K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Nov 2025

Aan te beveel. Uitstekende verblyf, baie stil en netjiese area. Gasheer was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Baie dankie Johan, ons groet julle met vreugde en vrede. Ons waardeer ons wonderlike gaste ongelooflik baie. Dalk weet ons, sien ons julle weer, hoe gaan dit met gesondheid?

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

ALIDA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Klip River Drive, Three Rivers, Vereeniging, 1929, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaac96da9aa3d79f58f8e0a6d9ba411ff92e7e518f5513d63852e3cfcd7e26946fb7b1cbb09c46af7ae78b3c90e816facb6da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 8 Klip River Drive Three Rivers 1929 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.6533833 27.9608474
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang