The Lemon Tree
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 29 Centenary Road, Woodlands, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Lemon Tree is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Woodlands, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en aparte badkamer. Die oopplan-slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea beskik oor 'n gemaklike rusbank en vir die gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan braaigeriewe en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe ongeveer 10 km weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in Sardinia Bay-strand, Addo Elephant Nasionale Park, Nelson Mandela Bay-stadion en verskeie aktiwiteite soos swem, branderplankry en visvang.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 29 Centenary Road, Woodlands, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Centenary Road, Woodlands, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang