2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 340 Goud Street, Haenerstburg, 0730, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
The Little Inn Studio Apartment bied selfsorgverblyf en is op die eienaar se perseel teen die grens van Haenertsburg. Die eiendom is die ideale basis om die verskeie besienswaardighede en geriewe in die area te verken.
Hierdie woonstel bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-leefarea. Daar is ’n dubbelbed en ’n badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie het ’n yskassie, mikrogolfoond, gasstoof, oond en sekere eetgerei en breekware.
Die sitarea lei na ’n stoep wat pragtige uitsigte oor die omliggende area bied. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 340 Goud Street, Haenerstburg, 0730, Limpopo
- Gaste dink The Little Inn Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
340 Goud Street, Haenerstburg, 0730, Limpopo
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang