2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
3 badkamers
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 260 Forest Drive, Nature's Valley, 6602, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Little Otter Room is in die bekoorlike kusdorpie Nature's Valley geleë en bied 'n knus toevlugsoord aan paartjies, net 1,2 km vanaf die strand.
Die ruim kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n gemaklike dubbelbed en 'n tafel met sitplek. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Daar is ook 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kamer is ideaal vir avontuurlustiges omdat dit naby 'n verskeidenheid staproetes geleë is. Die bekende Otterroete is net 1,3 km ver, Kalander Hut is 4,5 km ver en Pig's Head is 4,4 km ver. Veilige parkeerplek word voorsien.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Shaleen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 260 Forest Drive, Nature's Valley, 6602, Oos-Kaap
- Gaste dink The Little Otter Room het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
260 Forest Drive, Nature's Valley, 6602, Oos-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang