2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 30 Monteith Place, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
The Loft on Monteith is 'n lieflike woonstel vir 2 gaste in Durban in KwaZulu-Natal.
Verblyf beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging en 'n dubbelbed. Die moderne badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea het gemaklike banke en 'n platskerm-TV. Die kombuisarea het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel waar gaste etes kan geniet.
Die eenheid lei na 'n balkon wat buitemeubels en braaigeriewe het. Daar is veilige parkeerplek en WiFi op die perseel.
Hierdie eiendom is 5 km vanaf die Moses Mabhida Stadion en 8 km vanaf Umhlanga se vuurtoring. Die naaste lughawe is King Shaka Internasionale Lughawe wat 20 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 30 Monteith Place, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Loft on Monteith het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Monteith Place, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang