2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - 25 Klipfontein Road, Mowbray, Cape Town, 7700, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Loft with views of Table Mountain spog met 'n skilderagtige agtergrond vir gaste wat Kaapstad besoek. Dit is ideaal vir paartjies en sakereisigers wat op soek is na ontspannene verblyf naby Observatory, Woodstock, die middestad, al die groot snelweë, die lughawe en al die belangrikste besienswaardighede.
Die bekoorlike eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, kaste en 'n venster met 'n uitsig oor die lowerryke tuin. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
'n Deur lei na die aparte sitarea, studeerarea en kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n tafeltjie met 2 stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n ingeboude lessenaar met 'n stoel vir diegene wat moet werk.
Die groot dek wat noord front en met 'n ononderbroke uitsig op Tafelberg spog, is die ideale plek vanwaar gaste die sonsopkoms en sonsondergang kan bewonder terwyl hulle 'n maaltyd buite geniet.
Die solderwoonstel bied veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheer-sekuriteitshek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sharon Shelley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 25 Klipfontein Road, Mowbray, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink The Loft with views of Table Mountain het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Klipfontein Road, Mowbray, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang