Pick your preferred language

English

Afrikaans

+7

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2026 tot 31 Jan 2026.
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Franschhoek Portion 8, A 46.4, Magoebaskloof, 0730, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

The Log Cabin is 'n bekoorlike selfsorghouthuis in Magoebaskloof, Limpopo. Dit bied 'n intieme wegbreek vir 'n paartjie of vriende.

Hierdie knus houthuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, asook 'n buitestort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Dit lei na die etenstafel geskik vir 4. Die sitarea het rusbanke, 'n kaggel en 'n uitsig oor die woud.

Buite is daar 'n stoep en Weber-braai.

Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Volledige kombuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Sandra J
Saam met vriende
5.0
Awesome awesome is al wat ek kan sê. Ongelooflike ervaring. Werklik wonderlik gewees. Gasheer uit hulle pad gegaan om ons met enigiets te help. Waarde...
Sien meer
Des 2025
Nicolaas B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, ontspannend en pragtige natuurskoon. Sal vir seker weer daar gaan bly.
Sep 2025
Marius M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. July 2025. Rated very high in all departments for myself and my girlfriend. We enjoyed the stay very much. Lekker in die b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Marcel V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker wegbreek. The Log Cabin was a wonderlike wegbreek. Ideaal om uit die stad te kom en diep in die natuur. Die cabin was baie netjies en die eiena...
Sien meer
Nov 2024
Loraine V
Saam met lewensmaat
4.6
Wonderlik in die woud! Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n pragtige omgewing en die houthuis is baie groot en mooi. Daar is heerlike staproetes en 'n...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rod Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Franschhoek Portion 8, A 46.4, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Gaste dink The Log Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 040
10 % AF
R 2 040 R 1 836
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 040
10 % AF
R 2 040 R 1 836
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 040
10 % AF
R 2 040 R 1 836
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Franschhoek Portion 8, A 46.4, Magoebaskloof, 0730, Limpopo

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee9b36c5fad71a4068346f42de622bfbff28ad4cbd5308a38b8baa4bd80749161e2a6f1ce01fef3765ef7d48e08496d387fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 040 nouVanaf R1 836 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 Franschhoek Portion 8 A 46.4 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.876841370467 30.005956997681
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang