Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Kleinbaai

The Lombard Seaside House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Gerhard B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Familie strandhuis op die rotse. Ons het as ’n familie van vier gesinne met klein kinders heerlik gebly en was dankbaar om dit vir drie aande te kon gebruik. Die huis is ouer, maar dit dra ’n besondere karakter en mens kan sien dit is al vir geslagte lank ’n geliefde familie-strandhuis. Dit voel geleef, gemaklik en prakties ingerig vir familie-vakansies. Ons het die ruimte en uitleg baie geniet, maar die grootste hoogtepunt is sonder twyfel die ongelooflike ligging reg voor die see. ’n Wonderlike plek vir gesinne wat saam wil ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paddy M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Great location and chill spot. Excellent stay, quietly rustic and everything worked well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 8 520
per nag (plek vir 15)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 520
per nag (plek vir 15)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 8 520
per nag (plek vir 15)
Bespreek

39 Hill Street, Van Dyks Bay, Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6751075b87e78c59462cc9fc9efcaa70960b5c06535d0c2e3f6f508f27b70e06e231dd3f568620d8ecb6ee298037e18c72e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 520 per nag, vir 15 mense 2 5 1 5 39 Hill Street Van Dyks Bay 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.61439085258 19.362827869799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang