Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Fire
- Selfsorg. Handdoeke word voorsien.
- Water
- Selfsorg. Handdoeke word voorsien.
- Magical Teepee - Air
- Selfsorg. Handdoeke word voorsien.
- Earth
- Selfsorg. Handdoeke word voorsien.
Huisreëls
- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
- Die bestuurder stel wel voor dat gaste 'n kleiner braairooster inpak om bo-op die groot voorsiende braairooster te plaas.
- 'n Komplimentêre krat hout word voorsien vir 'n romantiese vuur in die teepee. Ekstra vuurmaakhout kan op die eiendom gekoop word.
- Goedgemanierde honde word toegelaat mits dit vooraf gereël word. Honde mag nie vir die apies blaf nie, sodat hulle nie die ander gaste steur nie.
- Honde mag nie op die beddens slaap nie en eienaars moet agter hulle honde skoonmaak.
- In die geval van skade of as 'n ekstra skoonmaakdiens benodig word, word 'n ekstra fooi gehef op grond van die erns van die saak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Plaatjieskraal Road, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang