Beskrywing
Elke ruim kamer het 'n platskerm-TV met DStv (Gastehuispakket), yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n spieëltafel. Dar is 'n volledige en suite-badkamer en skuifdeure na 'n klein stoep of balkon met sitplek. Elkeen van hierdie kamers het plek vir 2 volwassenes en ontbyt is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis wanneer hulle met volwassenes in dieselfde kamer deel.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 'n addisionele fooi van R150 per kind per nag wanneer hulle met volwassenes in dieselfde kamer deel - maksimum van 2 kinders per kamer, en die gekombineerde ouderdom van kinders mag nie meer as 16 jaar wees nie.
Kinders ouer as 12 sal dieselfde tarief as volwassenes betaal en sal hul eie kamer moet bespreek. Kinders ouer as 12 jaar mag nie die kamer met volwassenes deel nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Klassieke Gesinskamer bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die kinders wat in hierdie eenheid toegelaat word, moet onder die ouderdom van 12 wees. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort en toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis wanneer hulle met volwassenes in dieselfde kamer deel.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 'n addisionele fooi van R150 per kind per nag wanneer hulle met volwassenes in dieselfde kamer deel - maksimum van 2 kinders per kamer, en die gekombineerde ouderdom van kinders mag nie meer as 16 jaar wees nie.
Kinders ouer as 12 sal dieselfde tarief as volwassenes betaal en sal hul eie kamer moet bespreek. Kinders ouer as 12 jaar mag nie die kamer met volwassenes deel nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim kamers is aan die voorkant van die hotel geleë. Elke kamer het 'n platskerm-TV met DStv (Gastehuispakket), klein sitarea, privaat balkon, waaier, paneelverwarmer, kombuisie met kas, mikrogolfoond, yskas, breekware, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n volledige en suite-badkamer met 'n spa-bad en 'n stort. Elkeen van hierdie kamers het plek vir 2 volwassenes en ontbyt is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt is ingesluit. Huisves 2 volwassenes.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis wanneer hulle met volwassenes in dieselfde kamer deel.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 'n addisionele fooi van R150 per kind per nag wanneer hulle met volwassenes in dieselfde kamer deel - maksimum van 2 kinders per kamer, en die gekombineerde ouderdom van kinders mag nie meer as 16 jaar wees nie.
Kinders ouer as 12 sal dieselfde tarief as volwassenes betaal en sal hul eie kamer moet bespreek. Kinders ouer as 12 jaar mag nie die kamer met volwassenes deel nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Uys Street, Jeffrey's Bay, 3660, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang