The Manson's Cassini
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Karkloof Crescent, Midrand, Johannesburg, 2066, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Manson's Cassini is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Waterfall City, Midrand. Dit bied 'n luukse wegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en 'n etenstafel vir 2 toegerus is. Die sitarea het sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Veilige parkeerplek is in die kelder beskikbaar. Daar is 'n privaat sitarea, kinderspeelarea, 'n swembad waar gaste lengtes kan swem, 'n ontspanningswembad waar die temperatuur gereguleer word, privaat eetareas, 'n gasbraai-area buite, vuurputte, 'n boma, biblioteek en koffiekroeg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Alimama Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Karkloof Crescent, Midrand, Johannesburg, 2066, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Karkloof Crescent, Midrand, Johannesburg, 2066, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang