Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen ekstra gaste sal toegelaat word as dit nie onder die eienaar se aandag gebring word voor die tyd nie.
Geraas moet tot die minimum gehou word tussen 22:00 en 06:00
Gaste moet die donkergrys handdoek in badkamers gebruik vir grimering en hande.
Meubels moet teruggeskuif word soos dit gekry is op aankoms.
Produkte wat aangedui is dat dit die eiendom is van die gastehuis, moet nie uit die huis verwyder word nie.
Areas buite die huis kan beskou word as 'n rookarea.
Geen sigaretstompies of enige ander vullis mag rondlê nie.
Enige persoonlike besittings moet in die huis gebêre word terwyl gaste nie toesig kan hou nie.
Sien webwerf vir ʼn detail weergawe van die 'Disclaimer' https://63dbaa50a85fd.site123.me/
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Fallow Street, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang