The Nest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rock-laan 2, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 425 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Nest is 'n lieflike tuinwoonstel met 'n aparte ingang in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat die buitelug wil geniet.
Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie het 'n opwasarea, yskassie en 'n mikrogolfoond, maar daar is geen stoofplaat nie. Verder het die eenheid lugversorging en 'n tee- en koffieskinkbord met komplimentêre cappuccino-sakkies. WiFi vir stroom is beskikbaar, maar daar is nie 'n TV nie. Die stapeldeure lei na 'n privaat stoep met sitplek en 'n see-uitsig.
Die eenheid het ook braaigeriewe en gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad. Gaste is binne stapafstand van die strand sowel as talle winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by The Nest sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Rock-laan 2, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rock-laan 2, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom