6 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 99 Montague Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
The Noble Dew Guest House bied moderne en gerieflike selfsorgverblyf in Newcastle, KwaZulu-Natal. Die gastehuis is naby 'n privaat hospitaal en mediese sentrums, 'n winkelsentrum en ander geriewe geleë.
Selfsorgverblyf word in 3 selfsorg-eenhede gebied, waarvan al drie slaapplek het vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, 'n etenstafel met stoele, en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Elke eenheid het ook lugversorging, 'n plafonwaaier, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die eenhede word daagliks skoongemaak. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Robin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 99 Montague Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Noble Dew Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
99 Montague Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang