+29

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sanet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

The Nook is nou ons Nommer 1 verblyfplek in PE ! Wat ʼn aangename ervaring! Alles lyk presies soos op die foto's. Oulike "cozy" selfsorg eenheid, slaapplek vir 4 en privaat met 2 badkamers. Kraakvars wit beddegoed en skoon vars handoeke! Heerlike beskuit, koffie, tee, melk en water in yskas was beskikbaar. ook die nodigste "Xtra's" was beskikbaar soos sout en peper, olie, ens. Varsgemaalde moerkoffie was ʼn bonus! Smart TV met volle DStv. Haardroër, airfryer, gasverwarmer, ens ens. Gasvrou Carla was baie vriendelik en het soveel moeite gedoen om ons tegemoet te kom met my 94 jarige moeder wat saamgereis het. Baie dankie Carla - WE WILL DEFINITELY BE BACK!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
The Nook @ 37
Thank you so much for your detailed and very positive review! It was a pleasure to host you, your husband and elderly mother. I'm delighted that you were comfortable and enjoyed your stay.

Lorenzo B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Gerieflik, veilig met pragtige afwerkings. The Nook @ 37 was ongelooflik. Alles presies soos die fotos. Die gasheer was baie vriendelik en die plek het absoluut niks gekort nie. Kan dit hoogs aanbeveel en sal vir seker in die toekoms weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
The Nook @ 37
Baie dankie vir julle waardering en mooi woorde! Julle was gawe gaste! Kom gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carla Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

37 Churchill Street, Glendinningvale, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf08aa344f9aa2b3434cad067b30a8213b8c1f17b77369cca10f8784136525dd4251accd1a744d71574e361075693c7dbdfcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 37 Churchill Street Glendinningvale 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9526359 25.5905101
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang