+72

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Ridwaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Beautiful and out of this world. Beautiful and out of this world. Very central to the hikes that Drakensberg has to offer. The sound of the waterfall makes you sleep like a baby. Would definitely return in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mej H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Sal definitief weer draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
The Old Hatchery
Baie dankie. Hoop ons sien jou gou weer

Eugene M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Very comfortable and beautiful. Had 1 overnight stay. Was great and can recommend to anyone passing through or wanting to explore the Drakensberg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

OK. Die diens, ligging en kos is goed, net een ding: as jy 'self-catering' is, moet jy jou goed so 200-300 meter dra of trappies en 'n bruggie om by jou plek uit te kom. Jy kan nie naby jou eenheid stop nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Luke F
Lang verblyf
3.8
Jan 2026

Quaint and simple, but exactly what I needed. It was quiet and simple. Exactly what I needed during my break from the bustling city before going back to work. The staff were super friendly, helpful and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2026

Weet nie of dit nuwe eienaars is nie, maar daar kort aan dag oral. Waar motor stop, is te ver van die slaapplek af. Die loopafstand om al die taste in die kamer te kry, is ver. Die stort is binne die bad en moet versigtig wees, nie doeltreffend nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Riana B
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2026

Ons verwagting was te hoog. Ons het jare gelede by The Old Hatchery gebly, toe ons kinders nog klein was, en dit was uitstekend. Hierdie keer was ons teleurgesteld. Ons wou wegneem ete uit die restaurant reel, aangesien ons nie seker was of ons teen 2 uur sou arriveer nie, maar is bloot ingelig dat die restaurant toe sal wees. Daar was voorsiening gemaak vir ander gaste met vertraagde vlugte, vir wegneem etes. Ons het 2 uur arriveer. Aangesien voertuie in die parkeerarea moet bly, moes ons met 'n trollie al ons bagasie tot by ons eenheid trek oor hout stilasies wat aandag kort. My man het 'n breukoperasie gehad en mag nie swaar items optel nie. Geen hulp was aangebied om ons te help met die bagasie nie. Die eenheid was half skoon gemaak, met spinnerakke in die kombuis en sitkamer. Borde en glase was skoon, maar glasbakke en ander items was vol stof en sand. Die asblikke in die kombuis en badkamer het nie meer deksels nie. Die geut voor die ingang lek en ons moes 'n emmer daar plaas om die stoep droog te hou. Die braai was ook vol spinnerakke. Ons was ook ingelig dat daar geen trout in die damme is nie, maar slegs karp. Ons het baie vingerlinge in die dam gesien, en natuurlik geen trout nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Joy F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Beautiful nature, incredible owners and staff. Most lovely staff and owners who were very helpful at all times. Lovely stay with incredible views and nature. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Clean and comfortable, very friendly hosts. Great stay, very good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
The Old Hatchery
Thank you for staying at The Old Hatchery, Janet. Hope to see you back soon! Regards, Talana

Linanda B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Fantasies. Baie vriendelike, puik diens. Lekker by die restaurant. Blyplek is fantasties. Baie skoon en ruim. Tuine is baie mooi en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
The Old Hatchery
Baie dankie vir die review Linanda. Dit was lekker om julle by ons te akkommodeer. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Talana

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Talana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Drak Gardens Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a99e4a5bb0d121c38d95ff2181b76bcf8a8337bc0a97738ddd0a860167d5c867bf70757e9aaf46dd3ad44afc8f87ffa2f57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 Drak Gardens Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.753573217939 29.429154396057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang