Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Hatchery

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Talana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 47 resensies vir The Old Hatchery
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Ria M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ria M
Saam met vriende

Ses vriende wat 2 dae op Underberg gekuier het.

Wat 'n teleurstelling! Dit lyk asof hulle besig is met opknapping, maar niks is klaar nie. Daar was net 1 teelepel vir 6 gaste. Een bed het nie 'n elektriese kombers op gehad nie. Daar was nie 'n ketel vir die gasstoof nie. Geen lampe vir loadshedding nie. Sou ons in die restaurant wou eet, moes ons dit voor 19h00 doen, aangesien die personeel uitgeput was van 'n Duitse toergroep die vorige dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Burger D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burger D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooiste uitsig en vriendelike diens!

Ons het die naweek in een van die Fishermans Cottages (No 18) gebly. Was op 'n vorige geleentheid daar vir die heerlike pizza's, maar nie daar ingeboek. Ons het die keer besluit om by The Old Hatchery te gaan bly. Met ons aankoms het Daniel ons herken en dadelik op die naam genoem! Ons was dadelik gehelp met alles sodat ons net kon rustig wees. Ons het al ons etes by die restaurant geniet en die kos was puik en ook goeie diens ontvang. Ons verblyf was skoon en baie netjies. Linne ens. was skoon. Die kaggel was klaar gepak met ons aankoms en meer as genoeg hout vir die naweek. Ons was verseker dat hulle nog hout sal bring indien nodig. My verloofde het haar rug seer gemaak deur die loop van Saterdag. Teen Sondagoggend kon sy skaars loop. Daniel en Nathan het ons gehelp met medikasie en 'n goeie cappuccino voor ons die pad huis toe aangedurf het. Baie dankie vir julle hulp! Ons sal definitief weer daar gaan eet en bly en kan The Old Hatchery regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Hatchery se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, Burger. Ons waardeer dit Baie.
Hoop ons sien julle binnekort weer . As klein besigheid probeer ons regtig om al ons gaste n goeie ervaring te gee by The Old Hatchery akkommodasie en Restaurant.Ook om die mooi natuurskoon van Underberg te geniet.

Baie dankie
Groete
Talana

The Old Hatchery
Barry V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Barry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is 'n baie lekker plek om oor te slaap.

Die verblyf was lekker, net jammer met aankoms was The Old Hatchery nie bewus van ons aankoms en verblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwra S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louwra S
Saam met vriende

Baie lekker gebly in eenheid 18.

Als gehad wat nodig is, ook in loadshedding kon ons water kook en ligte brand, hoewel eenheid 16, ons vriende se plekkie, baie swak was en probleme was onder die aandag van bestuur gebring en niks was daaraan gedoen nie. Ons het toe maar een van die rechargeable ligte vir hulle gegee sodat hulle lig kon hê gedurende loadshedding, andersins heerlik gebly. Trollie kan dalk net vroeër buite geplaas word vir die mense wat vroeër wil ry, maar dankie, het die Sanipas uitstappie met Sani Tours vreeslik geniet en beveel dit vir almal aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Hatchery se terugvoer

Goeie dag
Dankie vir die terugvoer.
Wil net van bestuur se kant noem dat daar onmiddelik aandag gegee is aan die die probleem wat gepraat van word. Daar het plug getrip en is net weer aangeskakel wat die 2bedlampies in loadshedding laat werk het asook die verwarmer. Jammer om te hoor dat dit as 'swak' beskou word. Was van geen ander probleme bewus nie.

The Old Hatchery
Barry M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry M
Saam met vriende

Great accommodation before our big ride - Sani 2 C - nice comfy beds.

Many thanks. Exactly what we needed, good food and special arrangements were made to accommodate us for leaving early to start our ride.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Hatchery se terugvoer

Thank you Barry. It was great to accommodate all of you and glad that you enjoyed your stay with us. See you next year. Regards. Talana

The Old Hatchery
Les T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Les T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and cozy.

Only negative was that during a very protective electricity outage, the generator in place powered all the cottages except the one we were staying at. No alternative working devices such as working paraffin lamps or gas cookers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania T
Saam met vriende

Beautifully located lodge with quiet cabins that assured us a good night's sleep. Restaurant on premises was delicious too.

The Old Hatchery granted us early check-in so we could embark on a Sani Pass tour. Unfortunately, the area was plagued not only by load shedding but power failure technical faults. Nothing the lodge could do about it. However, they have a generator to keep the restaurant going and we were very grateful for that.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Hatchery se terugvoer

Hi Tania,
Thanks for the good feedback. Appreciate it. Glad you enjoyed your visit to The Old Hatchery. Hope to see you soon again.
Regards,
Talana
Manager

The Old Hatchery
Landie U - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Landie U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place.

Beautiful place to stay with great views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Hatchery se terugvoer

Thanks for the compliment Landie. Hope to see you back soon. Regards, Talana

The Old Hatchery
Michele B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely perfect from arrival to departure.

Was an awesome get away, Daniel outdid himself with all the arrangements. Was a surprise getaway for hubby and me, with a picnic and sightseeing. Cabin was cosy, food was delicious, service was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Hatchery se terugvoer

Hi Michele,

Thank you. We are glad you had a wonderful time at The Old hatchery. Hope to see you again.

Kind Regards,
Talana
Owner

The Old Hatchery
Graham L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, calm surroundings.

A special mention to the friendly, helpful staff, especially you restaurant manager and the Irish waiter. Your food was very good and fresh. My wife loved your G&T's. It was very cold but and abundance of wood was made available. Everybody went out of their way to make it a pleasant stay. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was vreedsaam in die stilte.

Ek't baie gesukkel met nat hout wat ek by hulle moes koop, alhoewel die bestuurder eindelaas gesê het ek hoef nie te betaal vir dit nie. Die eetgerei in die cabin het veel te wense gelaat. Een teelepel en die res was nie veel meer nie. Maar andersins lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Het dit baie geniet. Mooiste uitsigte. Lekker rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Hatchery se terugvoer

Baie dankie Samantha. Waardeer jou gradering. Hoop ons sien julle weer by The Old Hatchery.
Groete
Talana

The Old Hatchery
Carien J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweek om Sani Stagger te hardloop.

Plus punte: Vriendelik ontvang, rustige atmosfeer. Alle DSTV kanale. Toegerus vir selfsorg vir 'n naweek. Naby Sani Pass. Minus punte : Kothuis C16 het 'n opgradering en goeie skoonmaak nodig. Geen gratis WiFi soos geadverteer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Kamers was netjies en skoon in die selfsorgafdeling, restaurant se kos was baie lekker en spoedig. Ons was ontvang met vriendlikheid. Alhoewel dit 'n selfsorgeenheid is, sal klein goedjies soos kits offie en benodighede gehelp het, ons het laatnag daar aan gekom en winkels was reed toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing.

Geriewe van eenhede het egter onderhoud nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Hatchery se terugvoer

Goeiedag, ons is besig om die eenhede op te gradeer. Dankie vir u terugvoer.
Bestuur

The Old Hatchery
Nick B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en mooi uitsigte oor berge.

Met reën kon ons nie braai nie - kombuispersoneel aangebied om vleis gou op grill te braai. Wonderlike diens van die plek. Heerlik gekuier en gaan definitief in 2021 weer besoek. Sentraal om res van die Suid-Drakensberg te verken. Glad nie ver van Gauteng met N3.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Hatchery se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap, Nick. Ons hoop dat julle ons gou weer sal besoek
Groete
Talana

The Old Hatchery
Shaun W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige verblyf.

Die enigste probleem is dat die parkeerplek van baie van die eenhede ver weg is. Daar is wel 'n baie lekker braai onder die bome met 'n fantastiese uitsig oor die heuwels. Die restaurant het ook 'n baie lekker ontbyt voorgesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam D
Gesin met klein kinders

Nice place.

Very friendly staff! Great restaurant for dinner and breakfast. Rooms are equipped with everything you need for a night's stay. Will definitely stay with them again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Hatchery se terugvoer

Thank you, Braam. Hope to see you again at The Old Hatchery.
Management

The Old Hatchery
Elisma G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elisma G
Gesin met tieners

Akkommodasie was baie netjies, maar vele instandhoudingswerk word benodig.

Otter's Den was baie netjies, maar die dak het op vier plekke gelek, die toilet van Kamer 13 het gelek, kraan het gelek in Kamer 11 se badkamer, lugversorger in sitkamer was buite werking, krag het voortdurend uitgeskop en uiters teleurstellend dat daar geen kaggel was nie. Die braaigeriewe was ook onvoldoende en onprakties. Die etes by die restaurant was baie lekker en billik geprys. Die ontvangs was onprofessioneel aangesien daar vele onsekerhede was oor die bespreking en uitstaande bedrag betaalbaar, geen dokumentasie was beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies skoon.

Sal net beter wees as daar televisies in die fishing cabins was. Na 'n harde dag van verkenning wil mens agteroor lê en TV kyk. Was baie teleurgesteld in dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is verskriklik mooi en rustig.

Ons het 'n wonderlike tydjie gehad, almal is baie vriendelik en die plekkie is verskriklik netjies en prentjiemooi. Ons het elke oomblik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Hatchery se terugvoer

Thank you for your kind words.
We are so happy you enjoyed your stay.

The Old Hatchery
Fanie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf.

'n Baie netjiese plek met 'n puik restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Hatchery se terugvoer

Thank you. Glad you enjoyed.

The Old Hatchery
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris-marié M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Chris-marié M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is baie mooier as die foto's.

Ek het na mooi uitsig gesoek maar daar was net 'n groot boom voor ons plek en afval boumateriale. Restuarant se kos was uit die boonste rakke. Die eenheid kort baie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hettie V
Saam met vriende

The Old Hatchery se netheid en die resaturant se kwaliteit kos het ons verras.

The Old Hatchery se verblyf is baie netjies. Daar is alles wat jy nodig het om langer daar te bly soos 'n wasmasjien met tuimeldroër. Dit bied 'n lieflike uitsig. Elke kamer het sy eie badkamer. Die parkeerplek is bietjie ongemaklik op die skuinste vir mense wat gestremd is. Die restaurant op die perseel se diens en kos was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik O - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Close to nature.

Good value for money and very convenient to have a restaurant on the property. The fisherman's cabin is perfect for a break away weekend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Naby die natuur.

Waarde vir geld en die restaurant op die perseel is baie gerieflik. Die vissermanshut is perfek vir 'n naweekwegbreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and peaceful, lovely environment.

Clean and neat. Would go back there.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stil en rustig, heerlike omgewing.

Skoon en net. Sal graag teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark W - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcoming, secure and comfortable stay at this accommodation.

Access was straightforward and easy to locate. The staff were friendly and welcoming - nothing seemed too much trouble. The B&B arrangements were secure and comfortable. A great base from which to explore the access routes in the valleys leading to Drakensberg Gardens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida D

Rustige omgewing en lekker snoesig!

Die verblyf was van uitstekende gehalte, pragtig en skoon. The Old Hatchery is geleë in 'n baie rustige en pragtige landskap. Sal graag weer daar wil bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fay V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fay V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plattelandse-gevoel.

Ons het baie lekker gebly, net twee goed het gepla. Dit is moeilik om met swaar bagasie van die motor tot by die huisie te loop. Dit sal goed wees indien van die personeel dalk met bagasie kan help. Die honde op die perseel was ook steurend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Word baie hoog aanbeveel.

Baie vriendelike ontvangs, netjiese kamers en baie goeie kos en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathleen H - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en gerieflik.

Goeie diens. Kamer was netjies en skoon. Aandetes was puik. Baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen E - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a great stay, very relaxing and the staff very helpful.

Relaxing and rejuvinating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Normam A - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Normam A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en rustige atmosfeer.

Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques L - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques L
Gesin met klein kinders

The Old Hatchery se ligging is puik en die omgewing is ideaal vir die natuurliefhebber.

Ongelooflike ligging en baie potensiaal. Sekuriteit is nie goed nie en die deure na buite kan maklik oopgemaak word. Het baie onveilig gevoel in die aand. Die netheid van die eenheid was ook nie goed nie en dit het vuil gevoel. Daar was oral spinnerakke binne en buite wat daarop wys dat netheid nie 'n prioriteit is nie. Een van die eenhede voor die Kingfisher waarin ons gebly het se dak was met 'n swart plastiekseil bedek. As daar aandag geskenk word aan die instandhouding en die sekuriteit dan is dit 'n plek wat ek oor en oor sal besoek. Maar ek is bevrees dat ek dit nie weer sal besoek nie, mits daar 'n drastiese verandering plaasvind onder die bestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasvryheid!

Die kos en drank is baie bekostigbaar. Die omgewing is 'n absolute moet om te beleef. Daar is soveel om te doen - sendingstasies , Sani-pas , roei en fietsry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very helpful and friendly

Management and staff all very helpful and friendly, we enjoyed our meals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelof H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof H

Heerlike verblyf, etes (forel) en gasvryheid!

Ons het goeie akkommodasie gehad en hul aandete en ontbyt was uitstekend binne 'n huislike sfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roy T - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Roy T

A super place to stay, staff & food excellent

I would recommend The Old Hatchery to anyone needing a pleasant place to stay on a trip to the Berg area. The room I stayed in was superb & unbelievable in size plus a super bath room. Food & staff excellent. I felt a little lonely being the only guest & sleeping in the large guest house on my own.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem A - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willem A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë in 'n pragtige omgewing met geriewe van goeie gehalte.

Die algemene indruk is goed en die restaurant puik. Die groot Otter's Den Huis het die beste uitsig, maar is te na aan die raserige kroeg. Brown Trout, alhoewel geen uitsig, is goed ingerig en weg van die geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peet S
Saam met vriende

Die omgewing is pragtig en ons kon heerlik ontspan in die stilte.

Beveel dit sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdel F - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magdel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ooo! So 'n pragtige plek!

Ja, dit is 'n pragtige en rustige plek. Ons sal weer eendag gaan. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A stunning place with excellent service!

What beautiful surroundings and tranquility after a long drive! The room was stunning. The evening air was quite chilly when we went to the restaurant for supper just to find a cozy fire, sharp service and excellent food. I would definitely recommend The Old Hatchery to family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak Abraham V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak Abraham V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Besonder goeie fasiliteite.

Ons sien julle weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eve-lyn V - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eve-lyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful experience

We enjoyed our stay. However we would recommend having a few hiking trails leaving from The Old Hatchery premises (perhaps the owners could look into what permits would be required if they're inclined). It was a peaceful and friendly experience! Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aaron M - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aaron M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Old Hatchery is perfect for people who want to be away from everything, Try it - you'll have no regrets

We (myself and partner), were looking for the perfect place for my birthday celebration (20 August). We only had the idea of being alone, away from work, family, and friends. In fact, away from EVERYTHING. At the Old Hatchery we found just that. It's so beautiful, we really enjoyed ourselves, and my birthday, there. Many thanks to TravelGround and Old Hatchery staff!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drak Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a99e4a5bb0d121c38d95ff2181b76bcf8a8337bc0a97738ddd0a860167d5c867bf70757e9aaf46dd3ad44afc8f87ffa2f57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 Drak Gardens Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.753573217939 29.429154396057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem