The Owl's Corner
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Toegang tot die swembad: Die swembad is uitsluitlik beskikbaar vir gaste wat in die Owl’s Haven bly. Gaste van ander woonstelle word nie toegelaat om dit te gebruik nie.
Parkering: Gebruik asseblief slegs die aangewese parkeerareas soos aangedui tydens inklok.
Hoflikheid: Gaste word versoek om bedagsaam te wees teenoor ander wat op die eiendom bly.
Toegang tot die tuin: The Owl’s Nest het sy eie privaat tuin. Gaste mag nie toegang tot of rondloop in die gedeelde tuine nie.
Kinders en troeteldiere:
• Kinders word nie toegelaat nie.
• Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Mill Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang