The Pearls, Apartment Dawn
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Huishouding doen 'n standaard weeklikse linneverandering. Indien u addisionele dienste benodig, kontak ons asseblief vooraf om 'n kwotasie te reël.
- Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
- Deur hierdie eenheid te bespreek, aanvaar gaste die bepalings en voorwaardes sowel as die huisreëls van die oord wat besoek sal word.
- Geen rook in die woonstel nie.
- Alle Desember- en Januarie-besprekings moet een maand voor aankoms betaal word.
- Res van die jaar betalings moet een week voor aankoms vereffen word.
- Geen betalings kan by die oord gemaak word nie en moet voor aankoms vereffen word.
- Gaste word nie toegelaat om die eenheid onder te verhuur nie. Sleutels sal slegs uitgeteken word aan die van wat met die agent bevestig is.
- Die breekskadedeposito sal 'n week na vertrek terugbetaal word, indien daar geen skade is nie.
- Daar is 'n nagklub oorkant die pad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang