+24
Selfsorg in Wes-Rand

The Pink Chair

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Zanelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Amazing. Our stay was short but amazing! We enjoyed all the small details and the overall atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
The Pink Chair
Thanks Zanelle! Sorry I missed you, but my backup team is great! Have a great day!

Terence O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Top kwaliteit, mal waarde vir geld, gasvryheid op ’n ander vlak. Dis letterlik die beste verblyf waar ek nog ooit gebly het. Hotelle kan nie eers naby kom nie. Vir bitter min geld per nag is dit ’n absolute bargain — skoon, veilig, gemaklik en die mense behandel jou soos familie. Ek sal enige dag weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Ons het baie lekker gebly. Het tuis gevoel. Ons het baie lekker gebly. Die plek was baie skoon en netjies. Veronica is baie vriendelik en behulpsaam en doen baie moeite. Ons was lekker bederf met houertjie beskuit net reg vir oggend koffie/tee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
The Pink Chair
Dankie Maritha! Julle was 'n plesier om te huisves!

Michael O
1 nag
4.8
Feb 2026

Clean, neat, well-located and hassle-free. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

The Pink Chair Guesthouse - highly recommended! The hosts were lovely - always available if we needed something. The cottage was cozy and inviting. We had everything we needed, and the beds were also super comfy and warm! Even the pink chairs were super comfortable! Our daughter loved the farm animals as well. It was just a lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtig verby! Dit is die mooiste plek met die beste geriewe! Dit was absoluut die moeite werd. Ek sal vir seker weer The Pink Chair kies bo enige ander plek. Ons is baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het baie tuis gevoel. Die gastehuis is goed geleë, skoon, ruim en netjies. Ons was baie vriendelik ontvang en het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Dis geleë in die Magalies Meander, pragtige bome en tuin met lieflike uitsig. Vriendelik ontvang en Veronica het vir seker dat die woon eenheid netjies en baie skoon was. Volledige kombuis en alles wat nodig is, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol H
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2025

Peaceful. Please put up some signage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
The Pink Chair
Hi Carol! It was lovely having you! As explained, we do not have a sign due to safety reasons. We prefer not to have random guests. Have a great day!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Plot 94, Route 96, Magaliesburg, 1736, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c974f57766f1975f6ce2c319749c920332976b05bf2be68a927b02123779f01e08d150e58a566db1578ac58279ea19f7ee7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 Plot 94 Route 96 1736 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.967556065875 27.543662083285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang