Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pink Palace

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1080 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Troeteldiere welkom indien vooraf gereël.
Let dat dele van die huis slegs met trappe bereikbaar is en dus moontlik nie geskik is vir bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Bring jou eie dekodeerder en slimkaart vir DStv. Ongelukkig is daar nie koppelpunte vir PVR-dekodeerders nie.
Gaste moet by die kantoor inklok en sal dan aanwysings na die verblyf ontvang.
Bring asb. jou eie lanterns of ligte saam in geval daar beurtkrag is.
Reg van toegang voorbehou deur die bestuur.
Gaste aanvaar verantwoordelikheid vir enige breekskade, skade of verlies gedurende die huurperiode deur huurders of gaste.
Slegs die aantal persone waarvoor die bespreking gemaak is, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Indien die kapasiteit oorskry word, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat.
Geen mondigwordingsvieringe, matrieks, of luidrugtige partytjies word toegelaat nie.
Gaste onder 21 jaar word nie sonder volwasse toesig toegelaat nie.
Geen terugbetalings indien jy jou verblyf kortknip nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 100
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R4 100
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierstraat 10, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgKvEHzkmKO78ywD7JlH6vw0M3PZJ3MawKEkoTWp5PPoroFJkOE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag (plek vir 11) 6 5 1 5 10 Napier Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.670587560555 20.231900906746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem