+124
Gastehuis in Parys

The Place Boutique Guesthouse

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekke gebly met lekke ontbyt. Was hartlik verwelkom en vinnig tuis laat voel. Goeie ligging in Parys. Pratige en rustige uitsig oor die Vaalrivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tore F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Outstanding service. Convenient location close to shops, restaurants and golf course. The owners provide an outstanding and friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda T
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Home away from home stay. Dit was 'n awesome plek. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franchael S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Eclectic beautiful. Daniel and Martin are great hosts. The rooms are lovely decorated with an awesome river view. Highly recommended by us. Breakfast is divine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lieflike kreatiewe verrassing. Wat 'n wonderlike bederf. Ons het welkom en gemaklik gevoel die oomblik toe ons deur die hek ry. Martin en Daniël is gashere by uitstek. Hul pragtige en goed toegeruste gastehuis bruis van kreatiwiteit en gemak. Baie dankie vir jul gasvryheid, ons het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wonderlik, sal weer gaan! Wonderlike ligging op die rivier met pragtige kuns oral op die perseel. Ons gashere was vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons gemaklik te laat voel. Die ontbyt was heerlik en ons het lekker geslaap en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie vriendelik ontvang, kamers was betyds gereed. Ons kan The Place Boutique Guesthouse definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
The Place Boutique Guesthouse
Baie dankie. Heerlik om julle hier te hê. Hoop ons sien julle binnekort! D en M xx

Louzanne S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Great. We had a very pleasant stay. The hosts were very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-Marie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker wegbreek naweek. Die gashere was baie vriendelik. Het ons baie tuis laat voel. Lekker en diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Home away from home. We (2 adults and our 2 doggies) enjoyed our weekend stay at The Place a lot. Rooms are clean and comfortable. The hosts will go to the ends of the earth for you, and are some of the sweetest, most attentive people we have ever met. Breakfast was absolutely divine. I would recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

53 President Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7abd6fdaa9d8bffd1b916fafc9578606e1b50846de10d7d6c60628b56b80ed72dd2ea28cbdb6d9625fbaed5b3aaee49eba3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 53 President Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895221622961 27.457803816371
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang