Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asseblief bedag wees op die bure en nie harde musiek speel of oormatige geraas maak by die braai- of swembadareas nie.
Die eiendom is nie geskik vir partytjies, geleenthede of funksies nie.
Slegs die aantal gaste op die bevestigde bespreking kan van die eiendom gebruik maak.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Rook is verbode in die kothuis.
Moenie dronk opdaag om in te teken nie.
Gaste moet hul ID's met aankoms toon.
Respekteer asseblief ons eiendom en die inhoud van die kothuis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 12th Avenue, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang