+20
Selfsorg in Parys

The Quince & Olive

8 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 79 Boom Street, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

The Quince & Olive is 'n oulike selfsorghuis in 'n rustige woonbuurt in Parys. Die verblyf is naby restaurante, koffiewinkels en die ou hangbrug oor die Vaalrivier. Daar is ook 'n sonpaneel-omsetter, boorgat en gratis WiFi.

Die drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste met 2 kinders onder 12 en het die oorspronklike staalplafonne en Oregon-dennehoutvloere. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Twee ekstra enkelmatrasse vir 2 kinders kan op versoek voorsien word.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en 'n kaggel.

Buite is 'n privaat tuin en 'n ruim area met 'n boma-styl braai wat ideaal is vir somerkuiers.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 79 Boom Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink The Quince & Olive het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 8)
Bespreek

79 Boom Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac94c6a89bda8aedb3043ec9b09315e32d1b68dd78dd3da216cd1fcc51ca152eeeafa5c1caf9ad8449064a192c4303fd0f76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 79 Boom Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.8950616 27.4560424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang