The River House
14 gaste
6 slaapkamers
8 beds
4 badkamers
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Colegate Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The River House is 'n pragtige huis wat in Port Alfred geleë is, met sonkrag werk en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met direkte toegang tot die Kowierivier. Hierdie huis is die ideale opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers en het slaapplek vir 14 gaste. Die slaapkamers het óf 'n koningingrootte-bed, dubbelbed, 'n dubbelbed en 'n enkelbed óf 'n stapelbed. Die gedeelde badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf net 'n stort.
Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die huis het verskeie etenstafels en die leefarea het 'n TV met DStv, 'n kaggel en gemaklike rusbanke. 'n Wasmasjien is beskikbaar.
Dié area lei na 'n kuierarea met gemaklike sitplek, 'n TV, ingeboude braai en 'n pooltafel. Die huis lei na 'n stoep met buitesitplek, 'n ingeboude braai en 'n tuin wat na 'n jetty lei. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 148
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 8 Colegate Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Colegate Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang