The Riverstone House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
The Riverstone House
Selfsorg
Riverstone's FamTin
Selfsorg
Riverstone's CouplesPod
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Vure moet altyd onder toesig wees.
Let dat die verblyf op 'n plaas is en daarom sal daar soms personeel op die perseel sal wees.
Geen partytjies mag sonder toestemming gehou word nie.
Troeteldiere word in elke eenheid toegelaat, maar let asb. dat net Riverstone House omhein is. Troeteldier-eienaars moet verantwoordelikheid neem vir skade wat hul troeteldiere aanrig.
'n Grondpad van sowat 4 km lei na die verblyf en is vir alle voertuie geskik.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmietvlei Farm, Off the R43 Romansrivier, 9 km from Wolseley, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06512333b933dd49a0c8e79191ad7ca4525441b447696a18e6406799b4a1b84e78332fdf61a9f78b0b227aff62a14dd96c62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Palmietvlei Farm Off the R43 Romansrivier 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.475802122214 19.17606858001
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang