+7
Selfsorg in Fouriesburg

The Rondawel @ Mont Plaisir Guest Farm

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Station Road, Mont Plaisir Guest Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

The Rondawel @ Mont Plaisir Guest Farm is 'n bekoorlike sandsteen-selfsorgeenheid met 'n grasdak in Fouriesburg en is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin met tot 2 kinders. Dit rus in die skadu van hoë ou bome in die tuin en bied 'n rustige toevlugsoord in die natuur.

Die Rondawel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n slaapbank wat op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar is.

Die Fouriesburg-area is in die skilderagtige Brandwaterkom, suid van Bethlehem, geleë en bied boeiende uitsigte oor die Rooi-, Wit- en Malutiberge, asook toegang tot die bekende Golden Gate Nasionale Park. Dit is ryk aan geskiedenis en beskik oor terreine met 'n ryk geskiedenis wat na die die Anglo-Boereoorlog terugdateer. Buitelug-entoesiaste kan 'n oorvloed aktiwiteite soos voetslaan, perdry, visvang, 4x4-avonture, vierwielmotorfietsry en abseil geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 132

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Station Road, Mont Plaisir Guest Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Station Road, Mont Plaisir Guest Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc3aa01ae191975dee817256442098f27b3059757a21250204359f3c62021e2392c573f7c45daf94bc9c8e8b995acdc7cd50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) Station Road Mont Plaisir Guest Farm 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.591304708768 28.171048164368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang