+20
Hotel in Rosetta

The Rosetta Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Neo M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Great getaway. It was a lovely stay, well received - they just don't have charging points, which are essential when travelling long distances.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens B
1 nag
4.6
Apr 2026

Net bed en warm stort benodig, maar was aangenaam verras met die opset. Ja, beslis. Vriendelike mense, lekker kos en goeie atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
1 nag Saam met vriende
4.2
Apr 2026

Vir 'n vinnige oorslaap is dit doeltreffend as jy ver reis. Die warm water wat op gas werk is so bietjie onbetroubaar, maar vir die prys is dit darem skoon en billik. As jy teen tyd reis en net 'n skoon bed en stort soek vir die aand, is dit doeltreffend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Grant Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 460
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 460
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 460
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R103, The Rosetta Hotel, Rosetta, 3310, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bbd0d6af639cae0a65f0d0d9d18ef0900ab75fe718af1e4db276e90701d0789bdee4f5767d69a8fe77b35bc5bac07059131?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 R103 The Rosetta Hotel 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.305516484685 29.977190665706
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang