+15
Hotel in Rosetta

The Rosetta Hotel

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R103, The Rosetta Hotel, Rosetta, 3310, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Die Rosetta Hotel bied selfsorgverblyf in 'n oulike hotel in Rosetta. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle die Midlands kan verken en geniet.

Verblyf word aangebied in 3 kamers, elk met hul eie en suite-badkamer. Daarbenewens sluit die kamers gemaklike beddens, beddegoed en badhanddoeke, 'n tee- en koffiemaakstasie en 'n TV in. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Die perseel spog met 'n restaurant en kroegarea, sowel as parkeerplek van die straat af. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die naburige dorp Mooirivier ongeveer 11 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Restaurant op die perseel

Ligging

  • R103, The Rosetta Hotel, Rosetta, 3310, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R103, The Rosetta Hotel, Rosetta, 3310, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bbd0d6af639cae0a65f0d0d9d18ef0900ab75fe718af1e4db276e90701d0789bdee4f5767d69a8fe77b35bc5bac07059131?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) R103 The Rosetta Hotel 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.305516484685 29.977190665706

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang