The Sage 512
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 512 The Sage, 377 Main Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 586 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Sage 512 bied selfsorgverblyf in die lewendige Seepunt en is die ideale toevlugsoord vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die woonstel beskik oor 'n kombuisie toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 2 sitplekke en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV teen die muur en gratis WiFi.
Gaste kan 'n oggendkoffie op die privaat balkon geniet terwyl hulle die uitsigte inneem. Veilige straatparkeerplek word voorsien. Seepunt-paviljoen en Milton-strand is binne loopafstand vir diegene wat die omgewing wil verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 512 The Sage, 377 Main Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 512 The Sage, 377 Main Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang