8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
5 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - 19 South Beach Road, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
The Salty Nest is 'n lieflike selfsorghuis op Umdloti-strand in KwaZulu-Natal wat slaapplek aan 8 gaste bied.
Daar is 4 groot slaapkamers, elkeen met en suite-badkamers, op die boonste verdieping. Een slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 2 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee en suite-badkamers het 'n bad en 'n stort, die derde en suite het 'n stort en die vierde en suite het 'n bad. Daar is nog 'n ekstra badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is oopplan-leefareas op die onderste verdieping.
Daar is 'n pizza-oond, braaigeriewe en 'n swembad. Die huis bied panoramiese see-uitsigte en gaste kan ook dolfyne en walvisse gewaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Corrine Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 19 South Beach Road, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Salty Nest het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 South Beach Road, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang