Pick your preferred language

English

Afrikaans

+13
Selfsorg in Sonskynkus

The Sea House

11 gaste

5 slaapkamers

7 beds

4 badkamers

33% AF!
Spesiale Aanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 12 Feb 2026 tot 16 Feb 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • 62 Kaysers Drive, Kayser's Beach, 5201, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Sea House is 'n lieflike selfsorg-toevlugsoord in die rustige kusdorpie Kayser's Beach, Oos-Kaap, net 42 km vanaf Oos-Londen en 25 minute se ry vanaf Oos-Londen Lughawe. Hierdie bekoorlike vakansiehuis is net 5 minute se stap vanaf asemrowende strande en gewilde visvang- en branderplankryplekke.

Dié huis bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 4 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 3,5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en en suite-bad. Die vierde en vyfde slaapkamers het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort en daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea en 'n lieflike sonkamer met sitplek en 'n ingeboude braai-area.

Buite is daar 'n grasperk met sitplek en braaigeriewe. Kayser's Beach is 'n rustige kusdorpie en is ideaal vir gaste wat van die stad se gewoel wil wegbreek. Die area beskik oor 'n klein, handige voorraadwinkel met basiese kruideniersware en is 15-minute se ry vanaf Kidd's Beach. Dit bied ook toegang tot groter inkopieplekke, insluitend 'n apteek, dokter, oogkundige en tandarts.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 62 Kaysers Drive, Kayser's Beach, 5201, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 700
33 % AF
R 3 700 R 2 467
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 700
33 % AF
R 3 700 R 2 467
per nag (plek vir 11)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 700
33 % AF
R 3 700 R 2 467
per nag (plek vir 11)
Bespreek

62 Kaysers Drive, Kayser's Beach, 5201, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7493ef25a90b341a5a9c268cd9738c4083616e045091ff8e66991299a7d083f0f4d5cbad7128b20b415b26601efa3b566d2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 700 nouVanaf R2 467 per nag (plek vir 11) 62 Kaysers Drive Kayser's Beach 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 12:00 -33.210334445167 27.610693141409
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang