The Shack
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei. Gaste sal nie toegang daartoe kan kry met 'n laeprofielmotor nie. Indien dit die geval is, sal vervoer gereël moet word.
Gaste kan hul eie vervoer na die nabygeleë Berg'Bos-restaurant gebruik, maar vervoer na die restaurant is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Neem asseblief kennis dat indien gaste besluit om die plaas op 'n aand uit te verlaat, word die hekke om 20:00 vir sekuriteitsdoeleindes gesluit.
Geen harde musiek of hewige partytjies word toegelaat nie en boetes sal vir gaste se rekeninge van toepassing wees.
Indien daar gerapporteer word dat hout uit die veld verwyder is en as vuurmaakhout gebruik is, sal 'n boete by uitklok uitgereik word. Sakke hout kan met aankoms gekoop word.
Thaba eNtle bied ook voorafbestelde kosbokse en piekniekmandjies, e-fietsverhuring, wildritte met skemerkelkies, en staproetes.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Portion 31, Wachteenbietjiedraai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang