The Silo
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: The Silo, Twyford-plaas, Creighton, 3263, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 5
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
The Silo is in Creighton, KwaZulu-Natal, op 'n beesplaas naby Sappidam en Mackenzie Buiteklub geleë.
Die eenheid het verskeie verdiepings, bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank en die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskassie, gasstoof en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n dek op die dak vanwaar gaste die sonsopkoms en -ondergang kan bewonder.
Die huis bied ook gratis WiFi en 'n TV. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek en braaigeriewe op die perseel.
Aktiwiteite op die perseel sluit visvang, baarshengel, voëlkyk, fietsry, bergfietsry, swem, voetslaan en velddraf in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- The Silo, Twyford-plaas, Creighton, 3263, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: The Silo, Twyford-plaas, Creighton, 3263, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 5