Beskrywing
Die Onderste Huis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en daar is 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, induksieplaat, skottelgoedwasser, wasmasjien, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n kroegarea en die ruim leefarea het 'n rusbank, platskerm-TV en 'n pooltafel. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-area en Jacuzzi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Tophuis word met trappe bereik en die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die oopplan-leefarea het lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na die groot balkon met sitplek. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-area en Jacuzzi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis met lugversorging het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaat-induksiestoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het ook 'n pragtige uitsig oor die tuin. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-area en Jacuzzi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
137 Aquavista Cresent, Colchester, 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang